Antipas

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Lektuur
Lektuur

Lektuur Inleiding

Die epreke word nie skriftelik beskikbaar gestel nie maar u kan dit hier online lees (kliek op Sub Menu "E-preke") waar u dit ook kan uitdruk of aflaai in pdf formaat.

Om die heroute online te lees of ook af te laai of uit te druk kliek op die Sub Menu "Heroute"

Antipas druk ook literatuur en dit word uitgegee deur Antipas media, 'n bediening wat in die lewe geroep is om die waarheidsevangelie in sowel Afrikaans as Engels so wyd en goedkoop moontlik te versprei in gedrukte formaat.
Vir meer inligting hieroor kontak asb
Charlotte Swanepoel by:
012-5486099
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Audio en Video materiaal word versprei in samewerking met Nuni De media bediening.

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
www.nunide.org.za
Tel: +27(0)12 8083 906

Preke kan hier op die webwerf gratis afgelaai word deur te kliek op die Preke skakel.

Om op ons poslys te kom om verdere uitgawes van ons gedrukte lektuur gratis te ontvang stuur asseblief u naam, epos en posadres aan

Charlotte Swanepoel
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel: 0125486099,  0827846849
Posbus 12371, Queenswood, Pretoria, 0121

Die Heroute asook gedrukte Spurgeon Preke word gedruk deur ons media bediening se drukpers in Vereeniging en Pretoria en u kan meer inligting bekom by bogenoemde kontak nommers

 
waterval1a.jpg

Gewilde Artikels / Popular Articles

E0130 Die genade van lyding
Nico van der Walt

JOB 1:20-3:19 [3] MIN DINGE WYS SO DUIDELIK UIT VAN WATTER STOFFASIE IEMAND GEMAAK IS, as óf uitsonderlike voorspoed, óf uitsonderlike teëspoed.
Baie mense kan welvaart nie hanteer nie; dit l [ ... ]


AH0052 Die lyding van Christus
Nico van der Walt

Enkele perspektiewe Wie sal ooit die diepgange van Jesus Christus se lyding kan deurgrond - Sy lyding in die plek van die mense wat deur die Vader aan Hom vir verlossing toevertrou is? Hoe sal ons o [ ... ]


Other Articles

Banner
Banner