Antipas

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Welkom by Antipas Pretoria / Welcome to Antipas Pretoria

Antipas Dienstye (Sondae)

antipas_diensin Eduplex skoolsaal - Dormerlaan (tussen Cowgill en Shilling) Queenswood, Pretoria

Oggenddiens: 10h00
Aanddiens: 06h00

Vir aanwysings kliek hier hier.. of gaan na Kontak bladsy

 

Aflaaibare Preke!

Aflaaibare preke is in mp3 formaat en ook ge-zip. Lees hier hoe om te unzip. Hoër kwaliteit mp3 weergawes van die preke wat  saamgevoeg is op DVD data Diskette kan verkry word by Nuni Dé  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Raporteer asb nie werkende preek Skakels (sermon download links) Hier
met 'n kort beskrywing van die probleem
Prekelyste

gesorteer volgens L Nommer - Prekelys L No
gesorteer volgens ID Nommer - Prekelys ID no
As u 'n goeie speler (
lig op jou rekenaar) wil aflaai wat 'n baie wye verskeidenheid Audio en Video formate kan speel kan U gerus VLC Media Speler oorweeg.

 

Downloadable Sermons!

Downloadable sermons are in mp3 format and also zipped. Read here how to unzip. If you want the sermons in higher quality mp3 you can order the sermons compiled on DVD Data disks from Nuni Dé This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it   Please report non working Sermon download Links Here with a description of the problem.
If you want a nice lightweight media player capable of playing a wide variety of media formats you may want to consider the VLC media player (there is a version for each operating system)
You can download it here: VLC player

 

Besondere Reeks

Wil U 'n baie besondere reeks boodskappe luister  - Laai dan gerus die reeks "Merktekens van 'n geesvervulde gemeente" hier regs af en luister dit.

 

English Visitors

Available here for download are audio sermons and scriptural teaching in the form of brief, intelligible studies, aimed at promoting understanding of and faith in the God-centred principles of the Bible. These vital truths formulated in the great confessions of faith and trumpet calls of the 16th century Reformation:

  • Tota et Sola Scriptura: All of Scripture and only the Scriptures
  • Sola Gratia: Grace alone
  • Solus Christus: Christ alone
  • Sola Fide: Faith alone
  • Soli Deo Gloria: The glory of God alone
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Wants of the time - JC Ryle

E-mail Print PDF

Wants of the times

An extract from the book Holiness by JC Ryle (First published 1879 reprinted several times including 2007 – Evangelical press)

The times require at our hands distinct and decided views of Christian doctrine:

I cannot withhold my conviction that the professing church of the nineteenth century is as much damaged by laxity and indistinctness about matters of doctrine within, as it is by sceptics and unbelievers without.  Myriads of professing Christians nowadays seem utterly unable to distinguish things that differ.  Like people afflicted with colour-blindness, they are incapable of discerning what is true and what is false, however strange and heterogeneous his sermons may be.  They are destitute of spiritual sense, apparently, and cannot detect error.  Popery and Protestantism, an atonement or no atonement, a personal Holy Ghost or no Holy Ghost, future punishment or no future punishment, ‘high’ church or ‘low’ church or ‘broad’ church, Trinitarianism, Arianism, or Unitarianism, nothing come amiss to them:  they can swallow all, if they cannot digest it!  Carried away by a fancied liberality and charity, they seem to think everybody is right and nobody is wrong, every clergyman is sound and none are unsound, everybody is going to be saved and nobody is going to be lost.  Their religion is made up of negatives;  and the only positive thing about them is, that they dislike distinctness, and think all extreme and decided and positive views are very naughty and very wrong!

Read more...
 

Sovereign Grace and Man's responsibility

E-mail Print PDF

Through the ages there has been many debates on the issue of man's responsibility and God's Sovereign Grace, two truths that seems to be contradictory and yet both found in scripture. Let one of the princes of preaching Charles Spurgeon in this following excellent sermon explain how we ought to look at these truths and let the the Holy Spirit teach us how to reconcile them.

Read more...
 

Kliek op E-preke om baie goeie kernagtige preke te lees en in pdf af te laai

Click on E-sermons to read and download (pdf) compact text sermons

 

Afrikaanse Besoekers

Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente kom bymekaar in die skoolsaal van die Eduplex skool in Dormerstraat Queenswood Pretoria.
Ons onderskryf die 1689 Baptiste belydenis asook die Godgesentreerde beginsels van die Woord  so uitnemend geformuleer in die groot belydenisskrifte wat ontspring het uit die sestiende-eeuse Reformasie en gebaseer is op die volgende fundamentele geloofsvertrekpunte:

(Hierdie bogenoemde boodskappe is baie aktueel vir die tyd waarin ons lewe en u kan dit gerus aflaai en luister)

Op hierdie webwerf is beskikbaar Gratis Bybelse lering in die vorm van oudio preke asook kort studiestukke ten einde begrip van en geloof in die Godgesentreerde beginsels van die Woord so wyd as moontlik te bevorder.

webblad probleme kontak: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Ons Geloofs Hoekpenne

E-mail Print PDF

Ons Geloofshoekpenne

1. SOLI DEO GLORIA - DIE EER VAN GOD ALLEEN

Alles wat God beplan het en in die geskiedenis uitvoer (niks wat is of gebeur, is uitgeslote nie), het een finale doelwit, nl. om Homself te verheerlik. Die najaging van hierdie doel is dan ook elke mens se hoogste en onontkombare roeping. Om vir jouself te leef, is die wese van sonde

2. SOLUS CHRISTUS - CHRISTUS ALEEN

Hierdie genade wat God aan miljoene sondaars deur alle eeue betoon het, was nog altyd volledig gebaseer op die volmaakte middelaarswerk van Sy Seun, Jesus Christus, en daarop alleen.

3. SOLA SCRIPTURA -  DIE HELE SKRIF EN NET DIE SKRIF

Die hele Bybel, en net die Bybel, is God se besondere en geïnspireerde openbaring aan die mens. Daarom is dit algeheel betroubaar en die universeel gesagvolle norm vir leer en lewe.

4. SOLA GRATIA - GENADE ALLEEN

As 'n sondaar gered word, dan is dit geheel-en-al te danke aan God se vrye genade, en daaraan alleen.

5. SOLA FIDE - GELOOF ALLEEN

God verklaar enige en elke sondaar regverdig wanneer die vanuit sy of haar geestelike en morele bankrotskap volledig op die middelaarskap van Jesus Christus staat maak ten einde vir God aanvaarbaar te wees. Daar is geen ander manier om met God versoen te word nie. Geen menslike verdienste, van watter aard ook al, kan Christus se verdienste aanvul nie; trouens, die Woord waarsku uitdruklik dat enige poging daartoe diskwalifiserend is.

Last Updated ( Monday, 14 December 2009 21:31 ) Read more...
 
sonsondergang1.jpg

Gewilde Artikels / Popular Articles

E0130 Die genade van lyding
Nico van der Walt

JOB 1:20-3:19 [3] MIN DINGE WYS SO DUIDELIK UIT VAN WATTER STOFFASIE IEMAND GEMAAK IS, as óf uitsonderlike voorspoed, óf uitsonderlike teëspoed.
Baie mense kan welvaart nie hanteer nie; dit l [ ... ]


AH0052 Die lyding van Christus
Nico van der Walt

Enkele perspektiewe Wie sal ooit die diepgange van Jesus Christus se lyding kan deurgrond - Sy lyding in die plek van die mense wat deur die Vader aan Hom vir verlossing toevertrou is? Hoe sal ons o [ ... ]


Other Articles

Besondere Preke

In die geval van besondere reekse is net die mees onlangse boodskappe hier aangedui. Gebruik die SEARCH funksie (hier links) om te soek na die ander boodskappe in die reeks deur gebruik te maak van die REEKSTITEL veld of die REEKS NO. veld. Vir Engelse Preke sien SERMONS Tab

Sub Titel : Die koning kies \'n volk No_04
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-28
Sub Titel : Die koning kies \'n volk No_03
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-21
Sub Titel : Die koning kies \'n volk No_02
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-13
Sub Titel : Die koning kies \'n volk
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-07
Sub Titel : Rebellie in die koninkryk - sondeval
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-01-31
Sub Titel : God vestig Sy koninkryk
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-01-24
Sub Titel : Die Bybel as een groot verhaal
Spreker : Jacobus De Koning
Datum : 2010-01-17
Sub Titel : Waarom wil jy verander No_05
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-28
Sub Titel : Waarom wil jy verander No_04
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-21
Sub Titel : Waarom wil jy verander No_03
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-13
Sub Titel : Waarom wil jyverander No_02
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-02-07
Sub Titel : Waarom wil jyverander
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-01-31
Sub Titel : Wat wil jy verander No_02
Spreker : Jacobus de Koning
Datum : 2010-01-24
Sub Titel : Wat wil jy verander
Spreker : Jacobus De Koning
Datum : 2010-01-17
Sub Titel : Lees jy die bybel reg
Spreker : Nico van der Walt
Datum : 2009-01-25
Sub Titel : Die Here se genadejaar
Spreker : Nico van der Walt
Datum : 2002-10-13
Sub Titel :
Spreker : Nico van der Walt
Datum : 2000-09-03
Sub Titel :
Spreker : Nico van der Walt
Datum : 2000-08-27
Sub Titel :
Spreker : Nico van der Walt
Datum : 2000-08-27

Who's Online

We have 21 guests online

Advertisement

Featured Links:
Banner
Banner

Nuusflits

Newsflash

Although most of the material on this website are in Afrikaans there is several English audio sermons, E-sermons and articles that you can download, just follow the links. You can also get other God centred, Christ focused and scripture based material on www.nunide.org.za