Antipas

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Gemeente Aflaaibare dokumente Hoe om leêrs te unzip

Hoe om leêrs te unzip

Laai preek (dokument) af en stoor in die "directory" van u keuse

Soek dan die file met Windows explorer of kliek op START dan MY COMPUTER en maak die directory oop waar u die preek (dokument) gestoor het
Dubbelkliek op die preek (dokument)

 

zip1

Dubbelkliek op die preek (dokument) wat u wil oopmaak bv in hierdie geval D10-01a_Jeremia_L1_Deel1_Martin_Holdt.mp3.zip
Die volgende window sal oopmaak
zip2

Kliek nou op "extract all files" soos aangedui hierbo

zip3

kliek next

zip4

kliek browse en selekteer waar u die unzipte mp3 preek (dokument) wil stoor, heel waarskynlik sou u dit in dieselfde "directory" wil stoor as waar u die zipfile gestoor het.
Kliek NEXT

zip5

Kliek FINISH

Die unzipped preek (dokument) sal nou lê  in 'n directory met dieselfde naam as die oorspronklike zipfile

U kan nou dubbelkliek op die preek (dokument) en die program wat u opgestel het om die spesifieke tipe file oop te maak sal dit oopmaak of speel op u rekenaar.

 

Nuusflits

Van die beste Konferensie preke op mp3 is nou beskikbaar vir gratis aflaai op ons suster webwerf Nuni De !! (Nog preke sal mettertyd opgelaai word)

 

goue_reen1a.JPG

Gewilde Artikels / Popular Articles

E0130 Die genade van lyding
Nico van der Walt

JOB 1:20-3:19 [3] MIN DINGE WYS SO DUIDELIK UIT VAN WATTER STOFFASIE IEMAND GEMAAK IS, as óf uitsonderlike voorspoed, óf uitsonderlike teëspoed.
Baie mense kan welvaart nie hanteer nie; dit l [ ... ]


AH0052 Die lyding van Christus
Nico van der Walt

Enkele perspektiewe Wie sal ooit die diepgange van Jesus Christus se lyding kan deurgrond - Sy lyding in die plek van die mense wat deur die Vader aan Hom vir verlossing toevertrou is? Hoe sal ons o [ ... ]


Other Articles

Banner
Banner