Gemeente Sangbundel
Die nuwe gemeente sangbundel is nou beskikbaar en u kan die sangbundel, index en sortering volgens onderwerp nou hier aflaai,
Dit is alles saamgevoeg in een zip lêer. regskliek op die lêer en selekteer SAVE AS, kies dan waar u dit wil stoor op u rekenaar en kliek SAVE
Prekelys
'n prekelys wat alle preke bevat wat in Antipas gepreek is kan hier... afgelaai word. Dit bevat kolomme met L No (Gebruik op webwerf en mp3 dvd om sortering van preke volgens reekse te verseker), ID No.(sortering volgens kronologiese preek datum), Skrifgedeelte, Reeks Titel en No., Sub Titel, Prediker en Datum waarop preek gepreek is. Hierdie lys word van tyd tot tyd opgedateer
Lees hier hoe om afgelaaide preke of dokumente te unzip




