Soek dan die file met Windows explorer of kliek op START dan MY COMPUTER en maak die directory oop waar u die preek (dokument) gestoor het
Dubbelkliek op die preek (dokument)

Dubbelkliek op die preek (dokument) wat u wil oopmaak bv in hierdie geval D10-01a_Jeremia_L1_Deel1_Martin_Holdt.mp3.zip
Die volgende window sal oopmaak

Kliek nou op "extract all files" soos aangedui hierbo

kliek next

kliek browse en selekteer waar u die unzipte mp3 preek (dokument) wil stoor, heel waarskynlik sou u dit in dieselfde "directory" wil stoor as waar u die zipfile gestoor het.
Kliek NEXT

Kliek FINISH
Die unzipped preek (dokument) sal nou lê in 'n directory met dieselfde naam as die oorspronklike zipfile

U kan nou dubbelkliek op die preek (dokument) en die program wat u opgestel het om die spesifieke tipe file oop te maak sal dit oopmaak of speel op u rekenaar.




