|
|||||
|
Onderstaande vrae - en talle ander - word
Bybels-verantwoordelik en in pas met die oortuigings van die
regsinnige en historiese Christelike geloof beantwoord. ● SONDE : Wat is dit en wat is dit nie? Waar kom dit vandaan? Wat is die implikasies? ● UITVERKIESING : Is dit Bybels? Wat is dit en wat is dit nie? Is ek verantwoordelik en toerekeningsvatbaar? Het ek ‘n vrye wil? Presies hoe steek die vurk in die hef? ● JESUS SE MIDDELAARSDOOD : Wat het presies op Golgota gebeur? Hoe effektief was dit? As Jesus vir almal gesterf het, waarom gaan sommige nog verlore? ● LEWENDMAKENDE ROEPING : Wat is dit? Hoe gebeur dit? Kan ek dit weerstaan? ● VOLHARDING : Is “eenmaal gered, altyd gered” Bybels? Sal ‘n Christen wat in ‘n teruggeglyde toestand sterf, gered word? Is daar iets soos ‘n sonde wat nie vergewe kan word nie? Wat is die sonde teen die Heilige Gees? |
||||
|
|||||
Kontak gerus vir Nico van
der Walt met enige verdere vrae, kommentaar ens. |
|||||
![]() |
|
|||
• Tuis |
Tuis | Oudio Preke | Teologiese Opleiding | Lektuur | Wie en wat is ons? | Boeke | Konferensies | Sending Nuus | Kontak Ons |
|
Last updated / Opgedateer: |
|