Help - Hoe luister ek na die preke?  
  Onderstaande vrae - en talle ander - word Bybels-verantwoordelik en in pas met die oortuigings van die regsinnige en historiese Christelike geloof beantwoord.

  Ken jy Jesus Christus soos jy moet?
  Johannes 1:14 is een van die rykste en wonderlikste verse in die ganse Bybel oor die persoon en werk van Jesus Christus.
  Hou jy genoegsaam rekening met die feit dat die Here Jesus Christus waarlik God is?
  Hou jy genoegsaam rekening met die feit dat Hy waarlik en ten volle mens was en vir ewig sal bly?
  Hoe verstaan die kerk deur die eeue Sy twee nature en die samehang daarvan?
  Hoe het Jesus Christus God se heerlikheid aan ons geopenbaar?
  Wat is die essensie van wat God oor Homself deur Jesus Christus aan ons wil openbaar?
 
Wat is die hart van jou oortuigings en belewinge in jou verhouding met God?
Drukker vriendelike weergawe van die notas »»
No. Laai af Luister * Spreker
857 Joh 1'1-18 - God se hoogste openbaring - Deel 1a Nico Van Der Walt
858 Joh 1'1-18 - God se hoogste openbaring - Deel 1b Nico Van Der Walt
860 God se hoogste en finale openbaring - Deel 2a Nico Van Der Walt
861 God se hoogste en finale openbaring - Deel 2b Nico Van Der Walt
863 God se hoogste en finale openbaring - Deel 3a Nico Van Der Walt
864 God se hoogste en finale openbaring - Deel 3b Nico Van Der Walt
866 God se hoogste en finale openbaring - Deel 4a Nico Van Der Walt
867 God se hoogste en finale openbaring - Deel 4b Nico Van Der Walt
 

* Hoe kwaliteit MP3 oudio leërs, gemiddeld 13.5 MB - Om die oudio af te laai - regterklik op en kies "Save Target As..." of "Save Link As..."
Dié en ander oudio en video is ook beskikbaar op CD en DVD vanaf Nunidé

  Sien ook
God se vrye genade »»

Oudio Preke | Lektuur | Konferensies | Boeke | Kontak Ons

 

 • Tuis
 
Oudio Preke
 • Teologiese Opleiding
 • Lektuur
 
Wie en wat is ons?
 • Boeke
 
Konferensies
 • Sending Nuus
 
Oudio Argief
 
Kontak Ons

 • Ander Skakels

VIR 'N VRIEND

Soek in hierdie webwerf.. Search inside this Website


 

 Kontak gerus vir Nico van der Walt met enige verdere vrae, kommentaar ens.
082 7766 141
nico.vanderwalt@reformed.org.za

 

 

Tuis | Oudio Preke | Teologiese Opleiding | Lektuur | Wie en wat is ons? | Boeke | Konferensies | Sending Nuus  |  Kontak Ons

Last updated / Opgedateer:
Copyright: None / Kopiereg: Geen