- [ p r e e k n o t a s ]

 

Inleidende Opmerkings
Meeste van hierdie notas is preke wat in Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente (Pretoria) gepreek is. Tot nou toe wou ek dit nie op webwerf plaas, omdat dit nie behoorlik geproeflees is nie. Besige mense sal verstaan dat tyd op hierdie stadium ontbreek om alles deur 'n ring getrek te kry.

Ek kry egter gereeld versoeke om dit aan mense beskikbaar te stel en het nou besluit dis beter om dit — met vratte en al — eerder op die webwerf te plaas, as om dit op my hardeskyf in vergetelheid te laat verdwyn. - Nico Van Der Walt

 E-PREEK & E-HEROUT  

Die preeknotas in PDF formaat (Adobe Acrobat) word op 'n weeklikse basis en Heroute word op 'n 6 weeklikse basis ge-e-pos.
 
   
  Drukker versoenbare weergawe in Acrobat formaat   Oudio weergawe Windows Media Audio formaat
   
No.   Tema

Sien ook oudio preek#

Beskrywing
    Amos 364... Die boodskap van Amos
No A-65 Aanbidding 574 Psm 95'1-6; Psm 96 - Ons aanbiddingsroeping
No A-56 Christus 553 Mat 13'16-17 - Christus, vervulling van die skrif
No A-81 Christus 632 Mat 1'21  - Christus doen nie halwe werk nie
No A-61 Christelike wedloop 100 Heb 12'1-3  - Die christelike wedloop [1]
  Die bybel 362 10 Redes waarom ek die Bybel glo
No A-69 Die bybel 601 Luk 8'1-18  - Die genoegsaamheid van die skrif in 'n neutedop
No 109 Die drie-eenheid van God 656 Gen 1'26-27 'n Fundamentele waarheid [1] - Die drie-enigheid van God
No 165 Die drie-eenheid van God 658 Mat 3'13-17 'n Fundamentele waarheid [2] - Die drie-enigheid van God
  Die Heilige Gees 117... Die Heilige Gees - die Here Jesus se bovertrek-beloftes
No A-42 Die Sesde Gebod 517 Exo 20'13; Deu 5'17 - Die Sesde Gebod [1]
No A-43 Die Sesde Gebod 522 Exo 20'13; Deu 5'17 - Die Sesde Gebod [2]
No A-44 Die Sesde Gebod 522 Exo 20'13; Deu 5'17 - Die Sesde Gebod [3]
    Eerste liefde   Eerste liefde - Deel 1
    Eerste liefde   Eerste liefde - Deel 2
    Eerste liefde   Eerste liefde - Deel 3
No 19 Efesiers   Efe 2:5,8-9 - Uit genade gered!
No 14 Egosentrisme 157 Mrk 9:33-37 - Egosentrisme gekorrigeer No1
No 15 Egosentrisme 168 Mrk 9:38-42 - Egosentrisme gekorrigeer No2
No 16 Egosentrisme 176 Mrk 9:42 - Egosentrisme gekorrigeer No3
No 18 Egosentrisme 176 Mrk 9:43-50 - Egosentrisme gekorrigeer No4
No E5 Eksodus 17 - Christus 163 Eks 17:1-7 - Jesus Christus, die rots vir ons geslaan
No 3 Esegiel 27 Ese 1 - Die openbaringsvisioen
No 4 Esegiel 28 Ese 2:1-3:15 - Esegiël se sending
No 5 Esegiel 29 Ese 3:16-21 - Die Here se Wag
No 6 Esegiel 30 Ese 3:22-27 - Die stom profeet
No A-80 Esegiel 18 630 Ese 18 - Die mens se verantwoordelikheid
No 168 Esegiel 34   Ese 34 - Die Herder sonder weergawe
No A-58 Essensie van heiligmaking 556 Rom 12'1-2 - Die essensie van heiligmaking [1]
No A-59 Essensie van heiligmaking 558 Rom 12'1-2 - Die essensie van heiligmaking [2]
No 1.1 Filippense   Fil 1'1  - - Die gemeente en die brief - Ontstaansgeskiedenis en geheeloorsig
No 2.1 Filippense   Fil 1'1-2 -  - Aanhef en groet - Wesenstrekke van Christenskap
No 4.1 Filippense 134 Fil 1'9-11 Paulus se gebed [1] - Vir oorvloedige en begripvolle liefde
No 5.1 Filippense 136 Fil 1'9-11 Paulus se gebed [2] - Opreg en konsidererend
No 6.1 Filippense 142 Fil 1'9-11 Paulus se gebed [3] - Oorvloedige geregtigheidsvrug deur Christus tot eer van God
No 7.1 Filippense 146 Fil 1'12-14 - Ons verleentheid, God se geleentheid
No 8.1 Filippense 148 Fil 1'15-18 - Ware grootmoedigheid
No 9.1 Filippense   Fil 1'18b-20 -  - Die standhoudende bron van blydskap
No 10.1 Filippense 669 Fil 1'21 - Die lewe is vir my Christus
No 11.1 Filippense   Fil 1'21b - Dis wins om te sterf
No 13.1 Filippense 175 Fil 1'27-28 - Saamstaan vir die geloof
No 14.1 Filippense 177 Fil 1'28b - Die onweerlegbare bewys
No 15 Filippense   Fil 1'29-30 - Die genadegeskenk
No 13 Galasiers 1 154 Gal 1:6-10 - Daar is net een evangelie
No 23 Galasiers 5   Gal 5:16-26 - Die konflik
No A-17 Galasiers 5 - Christus 463 Gal 5'26-6'5 - Om Christus se wet te vervul
No 27 Gelykenis 684 Luk 16:19-31 - Die ryk man en Lasarus
No 7 Gelykenis 34 Luk 18:9-14 - Die gelykenis van die Fariseër en die Tollenaar
No 8 Gelykenis 648... Luk 10:25-37 - Die gelykenis van die Barmhartige Samaritaan
No 172 Genesis 3 672 Gen 3 - Die Sondeval
No A-12 God se almag 459 Job 9'1-19 - God se almag [1]
No A-19 God se almag 465 Psm 8;9'2 - God se almag [2]
No A-21 God se almag 473 Efe 1'15-2'10 - God se almag [3]
No A-6 God se hoogste openbaring 448 God se hoogste openbaring [1]
No A-7 God se hoogste openbaring 450 God se hoogste openbaring [2] ... het vlees geword ... [1]
No A-9 God se hoogste openbaring 454 God se hoogste openbaring [3] ... het vlees geword ... [2]
No A-10 God se hoogste openbaring 456 God se hoogste openbaring [4] ... het vlees geword ... [3]
No A-11 God se hoogste openbaring 458 God se hoogste openbaring [5] Ons het Sy heerlikheid aanskou
No A-16 God se hoogste openbaring 462 God se hoogste openbaring [6] Die enigste Seun van die Vader
No A-18 God se hoogste openbaring 464 God se hoogste openbaring [7] Vol genade en waarheid [1]
No A-22 God se hoogste openbaring 468 God se hoogste openbaring [8[ Vol genade en waarheid [2]
No A-71 God se toorn & genade   Mat 26'36-46 - Die ergste uitstorting van God se toorn en genade
No A-33 God se vrye genade 500 Efe 2'1-10 God se vrye genade [1] - Die mens se sondeverdorwenheid
No A-34 God se vrye genade 504 Mat 12'33-37 God se vrye genade [2] - Die gebondenheid van die wil
No A-82 Handelinge 16 634 Han 16'14 - Lewendmakende roeping
No 29 Habakuk 532

Hab 2:4 - Die regverdige sal deur sy geloof lewe

No A-39 Hebreers 2   Heb 2'4 - Daar is maar een manier om regtig te lewe
  Hebreers 10   Heb 10:2 - Laat ons die belydenis van die hoop vashou
  Hebreers 10   Heb 10:19-22 - Laat ons tot God nader
No A-79 Handelinge 13 627 Han 13'48 - Bestem tot die ewige lewe
No 166 Jesaja - Christus 660 Jes 8'23-9'6 - Die Lig van die eeue
No 178 Jesaja 53 688 Jes 53'3 - Die smarte van Christus
No A-24 Job 478 Job 1'1-11 Job [1] - Man na God se hart
No A-27 Job   Job 1'6-2'10 - Job [2] - Satan, God se kneg
No A-32 Job 491 Job 1'20-3'19 Job [3] - Die genade van lyding
No A-35 Job 499 Job 2'11-13 Job [4] - Job se vriende
No A-36 Job 503 Job 14 Job [5] - Job se wroeginge
No A-40 Job 513 Job 19'23-27 Job [6] - Job se geloofstriomf
No A-41 Job 515 Job 28'20-28;31 Job [7] - Job wen en verloor
No A-48 Job 547 Job 36'22-37'24 Job [8] - Nog 'n vriend : Elihu
No A-55 Job   Job 38'1-42'6 Job [9] - God se majesteit
No A-5 Johannes 1 445 Jhn 1'1-18 [13] - Die geboorte uit God
No A-54 Johannes 2   Jhn 2'17; Num 25'11-13 - Het jy ywer vir die Here
No 22 Johannes 3 270 Jhn 3:16 - Liefde sonder weergawe!
No 20 Johannes 16 234 Jhn 16:8-11 - Die aanklag!
No A-45 Kerk en die Staat 524 Rom 13'1-7 - Die Kerk en die Staat [1]
No A-46 Kerk en die Staat 526 Rom 13'1-7 - Die Kerk en die Staat [2]
No A-70 Kerk wees 602 Jhn 13'34-35 - Die uitnemende merkteken van ware kerkwees
No A-20 Kolossense 1 466 Kol 1'18a - Die Hoof van die gemeente
No 21 1Korintiers 2   1Kor 2:1-5 - Ons verkondig Christus!
No A-87 1Korintiers 12 tot 14 642 1Kor 14 - Wat moet ons dan van 1Kor 12-14 maak [1]
No 28 2Korintiers 4   2Kor 4:7 - Heerlikheid en swakheid
No 29.1 1Kronieke 25 562 1Kron 25 - Uitnemende Lofprysing
No A-30 Laaste groete; blywende beginsels   Han 20'17-38 - Laaste groete; blywende beginsels No 1
No A-31 Laaste groete; blywende beginsels   Han 20'17-38 - Laaste groete; blywende beginsels No 2
No 9 Lukas 4 426 Luk 4:18-19 - Die Here se genadejaar - Die messiaanse missie
No 10 Lukas 7   Luk 7:23 - Die wip - Die gevaar van aanstoot aan die Here
No 11 Lukas 9 113 Luk 9:23-26 - Kruisdra
No 2 Lukas 11 - Christus 399 Luk 11:5-13 - Die vrygewige vader - 'n Belofte sonder weergawe
  Lukas 12   Die les van die ryk dwaas
No 1 Lukas 15 324 Luk 15:25-32 - Die Oudste Seun
No 173 Lukas 15   Luk 15 - Hy ontvang sondaars
No 24 Lukas 16   Luk 16:1-13 - Batebestuur vir die ewigheid
No 25 Lukas 16 209 Luk 16:19-31 - Die "probleem" voor jou deur - gee betyds aandag
No 185 Lukas 20 705 Luk 20'9-19 - Die gelykenis van die boere en die wingerd
No 26 Mattheus 7 217 Mat 7:13-14 - Die keuse
No A-49 Mattheus 11   Mat 11'12 & Lk 16'16 - Om die koninkryk te beerf
No A-68 Ons stryd teen die duiwel 597 Efe 6'10-13 - Ons stryd teen die Duiwel
No A-63 Openbaring 22:17 569 Opg 22'17 - Die mees dringende uitnodiging van alle eeue
No A-23 2 Petrus 3 - Ons ewige staat   2Pet 3 - Die eendersheid en andersheid van ons ewige staat [1]
No A-25 2 Petrus 3 - Ons ewige staat   2Pet 3 - Die eendersheid en andersheid van ons ewige staat [2]
No A-89 Prediker se verantwoordelikheid 645 1Tim 4'16 - 'n Predikant kan sy kudde maak of breek
No A-26 Romeine 480 Rom 3'21-31 [25] - God se toorn - God se liefde
No A-83 Romeine 635 Rom 8'28-30 & Heb 6'4-12 - Volharding tot die einde toe
No A-37 Romeine 511 Rom 14'1-15'13 - Ter wille van gemeentevrede
No 12 Romeine 3 - Christus 26 Rom 3:25 - Jesus Christus, ons strafdraende plaasvervanger
  Romeine 5 334 Rom 5'1 - Die heel eerste vrug van regverdiging
  Romeine 5 336 Rom 5'2a - Die wonderlikste staanplek op aarde
  Romeine 5 338 Rom 5'2b - 'n Christen se trots
  Romeine 5 340 Rom 5'3-4 - Die opwaartse spiraal van die Christelike lewe
  Romeine 5 343 Rom 5'5-8 - Die rede waarom ons hoop ons nie sal teleurstel nie
  Romeine 5 345 Rom 5'9-11 - Geregverdigdes roem in God
No 1.2 Romeine 5 304 Rom 5'12-21 - Adam & Christus - Oorsig
No 176 2Samuel 7 680 2Sam 7 - God se verbond met Dawid
No 177 2Samuel 7   2Sam 7'18-29 - Dawid se gebed
No A-72 Seuns van Jakob 271 Gen 49'3-4 - Ruben : Die eersgeboortereg [1]
No A-73 Seuns van Jakob 275 Gen 49'3-4 - Ruben : Die eersgeboortereg [2]
No A-74 Seuns van Jakob 276 Gen 49'3-4 - Ruben : die eersgeboortereg [3]
No A-75 Seuns van Jakob 276 Gen 49'3-4 - Ruben : die eersgeboortereg [4]
No A-77 Seuns van Jakob 624 Gen 49'5-7 - Seuns van Jakob [6] - Simeon' Die prys van geweld
No A-78 Seuns van Jakob 626 Gen 49'5-7 - Seuns van Jakob [7] - Levi' Van geweldenaar tot sagmoedige
No A-47 2 Tessalonisense 2 528 2Ths 2'13-17 - Christelike standvastigheid
No 174 Verhouding tussen Ou en Nuwe Verbond   Gal 3 - Die verhouding tussen Ou en Nuwe Verbond [1]
No 175 Verhouding tussen Ou en Nuwe Verbond   Mat 3 & Rom 9 - Die verhouding tussen Ou en Nuwe Verbond [2]
 

Oudio Preke | Lektuur | Konferensies | Boeke | Kontak Ons

 

<